Archive for the ‘Meetings’ Category
Al die komiteevergaderings vir die res van die jaar. Teken dit asseblief in jul dagboeke aan en maak seker jul kan dit bywoon. Die vorige vergadering in Maart, kan nie as ‘n vergadering beskou word nie, aangesien daar nie ‘n kworum was nie.
Met al die vankansiedae in April het die dagbestuur dit goed gedink om die vergadering van 23 April 2009 te kanselleer en dat jul eers weer op 21 Mei bymekaar sal kom. Daarom is dit baie belangrik dat almal teenwoordig sal wees op 21 Mei 2009. Alle dringende sake sal deur die dagbestuur hanteer word. Hiermee die datums vir die res van die komiteevergaderings van 2009 :
- 21 Mei ‘09 Komiteevergadering & sosiaal
- 18 Jun ‘09 Komiteevergadering & sosiaal
- 23 Jul ‘09 Komiteevergadering & sosiaal
- 27 Aug ‘09 Komiteevergadering & sosiaal
- 17 Sep ‘09 Komiteevergadering & sosiaal
- 29 Okt ‘09 Komiteevergadering & sosiaal
- 19 Nov ‘09 Komiteevergadering & sosiaal
Dankie en groete
Anja van der Merwe
namens
VRYSTAATSE INSTITUUT VAN ARGITEKTE (VIA)
Tel : 051-447 4909
Faks : 051-447 4159
E-pos : admin.fsia(a)saia.org.za
