Archive for the ‘Members’ Category
Dear FSIA Members
Find attached SACAP Board Notice #154 of 2009 for your attention. Please take note of the content of each rule.
This Board Notice replaces Board Notice 28 of 2004
Kind regards
Ronélle Ranft
Al die komiteevergaderings vir die res van die jaar. Teken dit asseblief in jul dagboeke aan en maak seker jul kan dit bywoon. Die vorige vergadering in Maart, kan nie as ‘n vergadering beskou word nie, aangesien daar nie ‘n kworum was nie.
Met al die vankansiedae in April het die dagbestuur dit goed gedink om die vergadering van 23 April 2009 te kanselleer en dat jul eers weer op 21 Mei bymekaar sal kom. Daarom is dit baie belangrik dat almal teenwoordig sal wees op 21 Mei 2009. Alle dringende sake sal deur die dagbestuur hanteer word. Hiermee die datums vir die res van die komiteevergaderings van 2009 :
- 21 Mei ‘09 Komiteevergadering & sosiaal
- 18 Jun ‘09 Komiteevergadering & sosiaal
- 23 Jul ‘09 Komiteevergadering & sosiaal
- 27 Aug ‘09 Komiteevergadering & sosiaal
- 17 Sep ‘09 Komiteevergadering & sosiaal
- 29 Okt ‘09 Komiteevergadering & sosiaal
- 19 Nov ‘09 Komiteevergadering & sosiaal
Dankie en groete
Anja van der Merwe
namens
VRYSTAATSE INSTITUUT VAN ARGITEKTE (VIA)
Tel : 051-447 4909
Faks : 051-447 4159
E-pos : admin.fsia(a)saia.org.za
L E D E
Nuwe lede
Baie welkom aan die volgende Argitekte & Argitekte-in-Opleiding wat die afgelope paar maande as lede by die VIA & SAIA aangesluit het.
- Alphons de Jong
- Katrin Chetty
- Ruan Viljoen
- Georg Wolvaardt
- Cara-lu Graham
- Paula Gutter
Member changes
- Makhoeba Tlale : it is with sadness we announced that Mr Tlale passed away in October 2008. Our condolences to his family and colleques.
- Daan Kotzé : het weens gesondheidsredes uit die beroep getree. Ons wens hom alle beterskap toe met sy gesondeheid en bedank hom vir sy lidmaatskap deur al die jare.
- Erna Wiese : het verhuis na Pretoria. Ons hoop sy gaan baie gelukkig wees in die Jakaranda stad. Ons sal haar altyd onthou as die eerste president van die VIA van die vroulike geslag.
- Herman Groenewald & Riaan Steenkamp : het albei na die Kaap verhuis. Alle voorspoed en sukses ook aan hulle.
Baie dankie aan elkeen van hierdie lede wat by die VIA betrokke was. Elke lid se insette en bydrae is opreg waardeer.